Modulekode | WTW 158 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | *Hierdie module is ontwerp vir eerstejaar-ingenieurstudente. Studente sal nie vir meer as een van die volgende modules krediet ontvang vir hul graad nie: WTW 158, WTW 114, WTW 134, WTW 165. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
BIng Bedryfsingenieurswese
BIng Bedryfsingenieurswese ENGAGE BIng Chemiese Ingenieurswese BIng Chemiese Ingenieurswese ENGAGE BIng Elektriese Ingenieurswese BIng Elektriese Ingenieurswese ENGAGE BIng Elektroniese Ingenieurswese BIng Elektroniese Ingenieurswese ENGAGE BIng Meganiese Ingenieurswese BIng Meganiese Ingenieurswese ENGAGE BIng Metallurgiese Ingenieurswese BIng Metallurgiese Ingenieurswese ENGAGE BIng Mynbou-ingenieurswese BIng Mynbou-ingenieurswese ENGAGE BIng Rekenaaringenieurswese BIng Rekenaaringenieurswese ENGAGE BIng Siviele Ingenieurswese BIng Siviele Ingenieurswese ENGAGE BSc Geologie BSc Ingenieurs- en Omgewingsgeologie |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Voorvereistes | Verwys na Regulasie 1.2: 'n Kandidaat moet Wiskunde met ten minste 60% geslaag het in die G12-eksamen |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Wiskunde en Toegepaste Wiskunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App